Dorothy Revier

Dorothy Revier
Geboortenaam Dorothy Patricia Valerga
Geboorte (1904-04-18)18 April 1904
Sterfte 19 November 1993 (op 89)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dorothy Revier (18 April 1904 – 19 November 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Border Women (1924), Steppin' Out (1925), Call of the West (1930), en The Avenger (1931).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search